Die lewe is ‘n proses maar ons behandel dit soms asof dit rotsvas is, onbeweeglik en verdoem.  Ons innerlike groei as mense is ‘n hele reeks prosesse  –  ons het as klein kinders ons ouers onvoorwaardelik aanbid, maar in ons tienerjare word die proses in ‘n ander rigting geneem.  Ek offer drie van my tekeninge as prosesstellings om oorweeg te word.  Daar is nie ‘n “regte” manier om die goed te sien nie.  As dit ‘n roering in die leser maak, is dit wat ek beoog.  Jy kan my sê.

 

 

©  Willem

http://www.binnetoe.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Februarie, 2021

 

My tekeninge, gepubliseer deur RotsWolk-Uitgewers